Superhero Snoepie

Laerskool Dalview spog met ‘n snoepie wat in almal se smaak sal val.

Laerskool Dalview werk alreeds van 2018 met ‘n kontantlose stelsel genoem “Lunchcard” te implementeer vir aankope by die snoepie.
Lunchcard is ‘n kontantlose kaart gebaseerde stelsel wat ouers volle beheer van hul student se snoepie aankope gee sowel as gerief en gemak.
Elke student het reeds ‘n foto-ID Lunchcard ontvang.
Met die Lunchcard stelsel sal jy nou in staat wees om:
• Fondse te deponeer in u leerder se Lunchcard deur EFT en bank deposito’s.
• Na al die aankope kyk wat deur u leerder gemaak word.
• Kategorie beperkings te stel.
• Etes te beplan vir u leerder, sodat hulle nie in rye te hoef wag nie.
• Daaglikse perke vir aankope te stel.


Baie ander funksies wat beskikbaar is op die Lunchcard webwerf.