SPORT

Die ontwikkeling van die kind se motoriese vaardighede op laerskoolvlak word wêreldwyd beskou as essensieël in die totale ontwikkeling van die kind.

Die fondament vir alle leer is geleë in die bereiking van sekere motoriese mylpale en sou dit nie bereik word nie, kan dit die optimale ontwikkeling van die kind nadelig beïnvloed. Sportontwikkeling moet daarom op wetenskaplike wyse geskied. Dit is bewys dat kinders wat te vroeg gedruk word om te presteer later van tyd beserings opdoen, omdat hulle liggame nie voldoende ontwikkel was vir die druk wat toegepas is en soort oefening wat gedoen is nie.

By Laerskool Dalview word daar dan ook duidelik onderskeid getref tussen sportbeoefening in die junior- en seniorfase. In die juniorfase word daar veral aandag gegee aan die ontwikkeling van vaardighede. Geleentheid vir massa-deelname word geskep.

By Laerskool Dalview word kinders ‘n kans gegun om hulle talente en vaardighede te ontwikkel. ‘n Liefde vir die sport word gekweek deurdat die reëls en die beginsels van die sport op genotvolle wyse aangeleer word.

SPORTSOORTE & ORGANISEERDERS

SPORT KOÖRDINEERDER

Me Monique du Plessis

sport@dalview.co.za

011 744 3708

ATLETIEK

Me El-Marie Hurter

elmarie.hurter@gmail.com

011 744 3708

RUGBY

Mnr. Morné Malot

morne.malot@dalview.co.za

011 744 3708

RUGBY 7's

Mnr. Dwain Deysel

dwaindeysel02@gmail.com

011 744 3708

VALKIE RUGBY

Mnr. Chris Schroeder

schroeder.chris29@gmail.com

011 744 3708

NETBAL

Me El-Marie Hurter

elmarie.hurter@gmail.com

011 744 3708

MINI-NETBAL

Me Chané van Schoor

chanevschoor@gmail.com

011 744 3708

NETBAL (FAST-5)

Me Mariska Schoeman

schoemanmariska35@gmail.com

011 744 3708

TENNIS

Me Monique du Plessis

moniquelimper@gmail.com

011 744 3708

HOKKIE

Me Mariaan van der Linde

mariaanvdlinde@yahoo.com

011 744 3708

MINI-HOKKIE

Me Sharleze van der Merwe & Me Danielle Wolmarans

sharlezevdmerwe@gmail.com / daniellawolmarans@gmail.com

011 744 3708

SKAAK

Me Martha Williams

martha.williams@dalview.co.za

011 744 3708

LANDLOOP

Me Annelie Bierman

anne.bierman@gmail.com

011 744 3708

SWEM

Me Hanet Meyer

hanetmaree@gmail.com

011 744 3708

TWEEKAMP

Me Annelie Bierman

anne.bierman@gmail.com

011 744 3708

KRIEKET

Mnr. Johan Giliomee

johangiliomee@yahoo.com

011 744 3708

MINI-KRIEKET

Me Demenique de Beer

Demidebeer14@gmail.com

011 744 3708

GHOLF

Mnr. Aubrey Dippenaar

aubrey.dippenaar@dalview.co.za

011 744 3708