Eenkeer 'n

DALWER

altyd 'n Dalwer!

Ons

Visie

Ons strewe by Laerskool Dalview om ‘n unieke, Christelike, kultuurgerigte skool binne ‘n kindervriendelike omgewing te wees, waar ‘n sterk band tussen skool, ouerhuis en leerlinge bestaan. Ons fokus op die optimale ontwikkeling van ons leerders se kennis en vaardighede. Ons strewe daarna om elke unieke leerder te lei om ‘n verantwoordelike volwasse landsburger te word.
Ons is ‘n gewone skool met buitengewone geleenthede.

My BEKER loop oor...

Psalm 23

Hoek van
Venter straat &
Braemer laan

Dalview,
Brakpan

Telefoonnommer:
011 744 3704

Epos:
admin@dalview.co.za

Gelukkige

leerders...

Kyk na ons pragtige DALWERS!!!

Niks beter as hoë gehalte onderwys nie. Ouers weet dat ons dit by Laerskool Dalview ‘n passie maak, om ‘n verskil te maak…

illustration-people-3

Dalwernuus