Naskool

Huiswerk,

LEER en dan Speel...

‘n Vriendelike en veilige milieu waar kinders kan groei in alle opsigte!

 

Hier by Laerskool Dalview se Naskool weet ons hoe belangrik dit is vir ‘n kind om te “groei” en te “behoort”.


Ons skep ‘n geleentheid in die besige lewe van vandag, waar kinders veilig en belangrik kan voel en ook kan groei.


Daar is tyd vir skoolwerk, aktiwiteite, studeer, maar die belangrikste van alles… ook tyd om net kind te wees!


Ons bied naskooldienste aan leerders vanaf Graad 1 tot Graad 7.

 

Kontak:

Me Christelle Britz vir enige verdere navrae by 076 334 6799.