Die Champies Snoepwinkel

Die snoepwinkel is onder nuwe bestuur.

Leerders kan in die oggende voor skool hulle kos vir 1ste of 2de pouse bestel, asook vir na skool.
 
Ondersteun Die Champies snoepwinkel!
 
Enige verdere navrae kontak Melandrie du Plessis by 083 295 3413.