Wagklas Grondslagfase

Leerders wag in sy/haar eie juffrou se klas tot hulle ouer boetie of sussie 13:45 verdaag.