Valkie Rugby

Die valkie rugby program skop reeds vroeg in die jaar af vol ywer en passie! Ons o/6 tot o/8 seuns
kry die geleentheid om deel te neem.

Daar word aan verskeie toernooi deur die seisoen deelgeneem in vriendskaplike hoedanigheid.

Ons positiewe ouers maak ons hande sterk deur te help met die afrigting in die aande.

Die toernooie vind gewoonlik op Saterdae plaas.