Snoepie

Dalview Laerskool spog met n snoepie wat in almal se smaak sal val. Koeldranke en vrugtesappe om die dors te les.
Ons het ook vrugte ysies en frozen yogurt te same met lekkergoed te kus en te keur. Vir die dae wat mamma vergeet het om
kos te pak is daar ook bekostigbare kos om die hol kolletjies vol te maak.