Skaak

Laerskool Dalview se skaakspelers kwyt hulself baie goed van hul taak en lewer konstant goeie resultate op.
Daar word aan die Ekurhuleni streek se toernooie deelgeneem en oefeninge vind op Vrydae middae plaas.

Dalview moedig massa deelname aan by die skaak.