Redenaars

Laerskool Dalview hou jaarliks ‘n redenaars skool kompitisie, waar leerders teen mekaar deelneem vir ‘n plek in die ATKV-Redenaars span. Elke fase (Graad 1-3, Graad 4-5 en Graad 6-7) keur 10 leerders om deel te neem aan die Redenaars kompitisie.  Gedurende die skool kompitisie word daar 6 leerders in elke fase gekies om deel te neem aan die ATKV-redenaars kompitisie. 

Ons skool het verlede jaar een leerder in die semi-finaal gehad.