Mini-Netbal

Dalview gee geleentheid aan die die dogters wat nie die mini-netbal liga spanne gemaak het nie om in die
aandspanne deel te neem en te ontwikkel wat dan op Saterdae saam met die valkie rugby aan vriendskaplike
toernooi deelneem.

Daar is spanne van o/6 tot o/8 wat gekies word en die geleentheid gegun word.