Mini-Krieket

Dalview bied jaarliks mini krieket aan vir beide o/7 en o/8 seuns. Hulle neem aan die Easterns streek se toernooie
deel wat gewoonlik op Donderdae plaasvind.

Daar word 2 spanne per ouderdom gekies wat dan om die beurt geleentheid kry om aan die toernooi deel te neem.