Mini-Hokkie

Die mini hokkie seisoen skop in die winter maande af en toernooie word gewoonlik op lekker koue Saterdae oggende gespeel.
Daar word spanne geskies vir o/6 - o/9 dogters om in deel te neem.

Oefeninge vind plaas op Maandae en Woensdae aande om reg te maak vir die vriendskaplike toernooi deur die seisoen.