Kunswedstryd

Doel-stelling.

Om 'n eerlike en regverdige kunswedstryd te skep waar deelnemers hul talente kan ontwikkel en ten toon stel met die hoofdoel om kuns en kultuur in die algemeen te bevorder.

Affiliasie

Brakpan Kunswedstryd - Brakpan Eisteddfod affiliasie koste:
R300 per skool/dramaskool/privaat.

Inskrywings vorms en Sillabusse

Slegs aanlyn inskrywings word aanvaar.(www.brakpankunswedstryd.co.za).
Inskrywings sluit soos op datum hierbo aangedui en die sisteem maak nie voorsiening vir laat inskrywings nie.
(GEEN LAAT INSKRYWINGS sal aanvaar word nie! Jammer - geen uitsonderings)

INSKRYWINGSVORMS EN SILLABUSSE

Inskrywings gelde

Affiliasie gelde is R300 per skool, dramaskool of privaat. Geen inskrywing sal aanvaar word indien affiliasie nie betaal is nie.

Individuele Inskrywings:
R40,00 per item

Groep Inskrywings:
Onder 10 in groep: R40 per deelnemer
Groepe Groter as 10: R400 per groep