Klerebank

Die skool beskik oor n groot toegeruste klerebank wat tweedehandse skoolklere teen baie bellike pryse verkoop.

Ons het twee mammas wat behulpsaam is op Woensdae oggende vanaf 7:15 tot ongeveer 9:00. Ondersteun ons asseblief.

ITEM PRYS
Dasse R 10.00
Edukwanda hemp R 20.00
Gym broekie R5.00
Kleurbaadtjie R 50.00
Kortbroeke R 15.00
Kortmou hemde R 10.00
Kouse R 5.00
Langbroeke R 20.00
Langmou hemde R 15.00
Rokke R 20.00
Serpe R 5.00
Skoene R 25.00
Sweetpak baadtjie R 50.00
Sweetpak broek R 50.00
Trui/Pullover R 15.00