Gr R Fietsiedag

Ons GR R maatjies het die geleentheid gekry om hul eie fietsies skool toe te bring en het lekker rondgerits op die speelgrond!! Ons maats het
dit gate uit geniet en hulle vernuf op 2 en 4 wiele gewys. Baie dankie vir al ons maatjies wat so mooi saamgewerk en gespeel het!!


Atletiek fotos Atletiek fotos Atletiek fotos Atletiek fotos
Atletiek fotos Atletiek fotos Atletiek fotos Atletiek fotos
Atletiek fotos Atletiek fotos Atletiek fotos Atletiek fotos
Atletiek fotos Atletiek fotos Atletiek fotos