Broodjie Projek

Voedingskema vir leerders:
Ons het n groep hulpvaardige ouers wat help om kospakkies te pak vir ons minder bevoorregte leerders.
Gedurende die wintermaande verskaf 'n gemeente heerlike kossies aan die leerders. Ons is baie dankbaar en
bevoorreg om sulke goedhartige ouers te hê.